Bethlehem property: Commercial
for sale / to buy
Gastehuis van die plan af
Bethlehem, Free State, South Africa
Price:
R5,900,000
Gastehuis wat gebou kan word, grond klaar gekoop, die eienaar sal self die plek bou. Die erf se liggend op die hoofroete na Harrysmith. Die opervlakte van 728vkm vir die gastehuis is beplan en daar is reeds planne opgetrek en goedgekeur, beskikbaarheid van water, krag 10 kva 3 faes, en riool is bevestig.Die afwerking is pleister met verf en boustyl is Baliverwant met korbeellaag bo.
| Property Facilities |
Bethlehem property |
| ◊ Bedrooms: 0◊ Bathrooms: 0 |
|
| Contact Details |
Bethlehem property |
|
|
Rika de Winnaar
Tel: 058-8632844
Cell: 0824489018
 |
to e-mail this agent.. |
|
|
 |
(click images to enlarge)
|
|