Property |
Advertiser |
Could not find the right property in sa?
 |
Sign up for
Property Alerts
and get notified via email when properties become available. |
|
|
 |
Waterpoort Farm / Smallholding
for sale / to buy
Jagplaas
Waterpoort, Limpopo, South Africa
|
| |
| Price:
R50,000,000
|
| |
Die jagplaas is ongeveer 4200 Ha groot.Gelee 5 km vanaf Waterpoort in die Soutpansberge.Pragtige natuurskoon met 4-5 km rivierfront(Sandrivier). Dit word gebruik as 'n jagplaas en is elke jaar vol bespreek.
Behuising: 9 slaapkamer huis, 3 slaapkamer huis met aparte grasdak rondawel, Dubbel verdieping, 2 slaapkamer houthuis byrivie, 2 slaapkamer huis bo op berg.
Jagkamp bestaan uit:
3 slaapkamer huis, 2 grasdak rondawels, Lapa.
Wild wat voorkom is: Kudu, Eland, Impala, Gemsbuck, Njala, Giraffe, Blue Wildebeest, Baboon, Mountain Reedbuck, Klipspringer, steenbuck, Duiker, Leopard, Bushbuck, Waterbuck, Zebra, Sharp's grrybok, Warthog, ongeveer 200 spesies voels waaronder die kuifkop tarentaal. onegveer 200 - 300 boom spesies. Baie Kremetarte. 2de grootste Kremetart in SA op plaas, 39 m in omtrek. Lapa van jagkamp onder hierdie boom. Goeie en sterk water en rivier wat deur die jaar loop. By prys ingesluit:1 Trekker, 2 Trailors 3 Land Cruiser jag voertuie.
Die volgende Rowland Award diere is gejag gedurende 2006. Net die grootstes word genoem, Kudu 63 inches, Waterbuck 30 inches, Njala 29 inches, Leopard 9 feet, Impala 25 inches, Buchbuck 16 inches.
Plaas geskik vir Buffels en sal moontlik hierdie jaar daar gevestig word
|
| |
 |
Property Facilities |
Waterpoort property |
|
| |
| ◊ Bedrooms: 3◊ Bathrooms: 3 |
|
| |
 |
Contact Details |
Waterpoort property |
|
| |
|
|
Lukas de Winnaar
Tel: 058-8632844 Cell: 0825716905
 |
to e-mail this agent |
|
|
| |
|
 |
(click images to enlarge)
|
|
| |
More property in Limpopo incl. Waterpoort
Bela-Bela (Warmbaths) property (9),
Hoedspruit property (2),
Lephalale (Ellisras) property (1),
Makhado (Louis Trichardt) property (1),
Mokopane (Potgietersrus) property (1),
Mookgopong (Naboomspruit) property (3),
Musina (Messina) property (2),
Phalaborwa property (1),
Polokwane (Pietersburg) property (1),
Thabazimbi property (3),
Vaalwater property (1),
|
|
Makhado (Louis Trichardt) property |
|